Vervoer & Koshuis Vervoer
Vyftien busse vervoer daagliks 230 leerders na en van die skool. Dit is meestal die Noordelike Voorstede van die Kaap wat gedek word. Leerders wat nie naby 'n busroete woon nie, word in die skool se koshuis gehuisves.
Busroetes sluit onder andere die volgende gebiede in:
| Bellville | Kraaifontein | Stellenbosch |
| Bothasig | Kuilsrivier | Strand |
| Brackenfell | Monte Vista | Welgemoed |
| Durbanville | Paarl | Wellington |
| Eversdal | Parow | Gordon’s Bay |
| Goodwood | Somerset-Wes | Sir Lowry’s Pass |

