Sport & Kultuur

Wenners gee nooit op nie en toutrekkers wen nooit nie

Die hartklop van hierdie skool lê in die mense. Almal van hulle. Diegene wat onderrig gee en omgee en diegene aan die ontvangkant van al die insette.

Benewens 'n wye verskeidenheid sportaktiwiteite wat deur die skool aangebied word, kan leerders hulself uitdruk deur middel van uitvoerende kunste, opwindende uitstappies en deelname aan gereelde fondsinsamelingsprojekte.