Skool Fases Oorsig
Soveel meer as "gewone" onderrig is nodig
Alle leer vind hier plaas. Hindernisse word aangespreek en leerders word ondersteun en aangemoedig om vol te hou. Soveel meer as “gewone” onderrig is nodig sodat leerders kan vorder en tot hul volle potensiaal kan ontwikkel.

