Sport Afrikaans

‘n Wye verskeidenheid sportsoorte word op Woensdae (gedurende die laaste twee periodes) aangebied.

  • Swem
  • Krieket
  • Rugby
  • Atletiek
  • Karate
  • Landloop
  • Tafeltennis
  • Netbal
  • Toutrek
  • Kroukie

Sportaktiwiteite wat deur die skool aangebied word, is:

  • Kleure-Atletiekbyeenkoms vroeg in Februarie elke jaar. Massa deelname word hier aangemoedig.
  • Interskole Atletiek saam met Jan Krielskool en Tafelberg-Skool word ‘n week later aangebied en slegs die atlete neem hieraan deel. Die res van die senior leerders gaan saam as ondersteuners.
  • Swemgala – almal neem hieraan deel.
  • Wedstryde teen plaaslike of plattelandse skole word van tyd tot tyd gereël.
  • Karate word weekliks deur Hennie Bosman aangebied.
  • Rolstoel baldanse word weekliks deur Gladdys Bullock aangebied.

Buiten sporttoere, word vriendskaplike wedstryde tydens skoolure gereël, aangesien leerders wyd verspreid oor die Skiereiland woon.

Sport English

A wide variety of sport types take place on Wednesdays during the last two periodes.

  • Swimming
  • Cricket
  • Rugby
  • Athletics
  • Karate
  • Cross-country
  • Table tennis
  • Netball
  • Tug of War
  • Croque

Sport activities offered at the school are:

  • Inter-house athletics meeting is held early in February every year. Mass participation is encouraged.
  • Inter-schools athletics against Jan Kriel School and Tafelberg School is held a week later and only athletes participate. The other senior learners accompany them as supporters.
  • Swimming gala – everybody participates.
  • Matches against other schools are organized.
  • Hennie Bosman presents karate once a week.
  • Gladdys Bullock presents wheelchair ballroom dancing once a week.

In addition to sporttours, friendly matches take place during school hours, as learners’ homes are widely spread across the Peninsula.