Koor

Die koor oefen gereeld twee maal per week. Hulle neem deel aan die Eisteddfodd, ‘n jaarlikse koorfees vir Buitengewone Onderwysskole en die “Very Special Arts Festival”.

Optredes by aftree-oorde en kerke vind gereeld plaas.

Paarl-Skool se koor staan onder leiding van Ronel van Dijk.

Die doel van die koor is om die beeld van die skool na die publiek uit te dra en juis daarom moet die koor aan ‘n sekere standaard voldoen.

Die koor het in 2001 vir die eerste keer sedert die bestaan van die skool, aan die Tygerberg Internasionale Eistedfodd en ATKV Applous deelgeneem.

Geniet die koorjaar saam met ons.

Choir

The choir practises twice a week. They participate in the eisteddfod, annually in a choir festival for ELSEN Schools and the Very Special Arts Festival. They regularly perform at homes for the aged and churches.

Ronel van Dijk and Johnny Oosthuizen are responsible for the choir. The choir reflects the image of the school to the public and therefore a high standard is maintained.

The choir participated for the first time in the Tygerberg International Eisteddfod in 2001 and achieved honours (70 – 80%). They also took part in the ATKV Applous. They perform at different corporate occasions.

Come and enjoy this year with us.