Gedurende die laaste twee periodes op Vrydae vind die volgende Kultuuraktiwiteite plaas:
- Stokperdjies
- Buitelugopvoeding
- Fotografie
- Kuns
- Skaak
- Drama
- Musiekterapie vir Juniors
- Emosionele vaardigheidsontwikkeling
- Rekenaargeletterdheid
Gedurende die laaste twee periodes op Vrydae vind die volgende Kultuuraktiwiteite plaas:
On a Friday during the last two periods, the following cultural activities take place: