Sport & Kultuur

‘n Lekkerweesplek

Die hart van die skool klop in die mense. Almal. Hulle wat leer en help versorg, en die wat dit alles ontvang. Elkeen hier besef waarom dit gaan.

Dis nie net ‘n wye verskeidenheid sportsoorte wat ons aanbied nie, maar die kinders kan hulself uitleef in die uitvoerende kunste, opwindende uitstappies, en hier en daar ‘n kleurvolle kermis vir fondsinsameling.

Kultuur

Leerders vanuit Graad 1 tot 3 word onderrig in Kunsvlyt wat die volgende modaliteite insluit:

papier-machéwerk, kleiwerk, modelle, maskers, kaartjies ens. Daar is ongeveer tien leerders in hierdie groep.

Die senior groep, leerders vanuit graad 4 tot graad 9, word onderrig in teorie en tegnieke van die skilderkuns en later ook beeldhoukuns.

Leerders se kunswerke was al op uitgestal, o.a. by die Baxter-teater, die Grahamstadse Kunstefees (in 1999 ‘n spesiale toekenning ontvang), ens.

Verder verfraai van die kunswerk die mure van die skool.

Sport & Culture

A place of enjoyment

The heart beat of the school is it’s people. Those who teach and nurture as well as those who benefit by it.

It is not only a wide variety of sport that is offered at our school, as the children can also participate in the performing arts, exiting outings as well as a fête for fundraising.

Culture