Die Departement van Ontwikkeling se beleid is gegrond op die Woord van God en verrig sy taak in die gees en gesindheid van Jesus Christus, die Groot Barmhartige.
1.
Om as borg ondersteunend vir die Paarl-Skool, Brackenfell op te tree en daardeur aan leerders met spesiale onderwysbehoeftes die geleentheid te bied om volgens hulle behoeftes onderrig te ontvang.
2.
Om fondse in te samel vir die Onderwys van Leerders met spesiale Onderwys-behoeftes.
Indien u sou belangstel om een van die projekte te ondersteun, kontak:
Ontwikkelingsbestuurderes Tel: +27 (21) 981 5555 of
+27 (21) 981 3756 (direk) E-pos: ontwikkeling@paarlskool.org.za