Voorskoolse afdeling

Voorskoolse leerders word in vyf (5) klasgroepe (± 12 leerders per klasgroep) geakkommodeer. Pre-Graad R (4-5 jariges), Graad R1 (5-6 jariges), Graad R2 (6-7 jariges), ‘n Engelse groep en ‘n Praktiese Voorskoolse groep.

‘n Gekwalifiseerde opvoeder is verantwoordelik vir elke klasgroep. Sy word bygestaan deur volwassenes wat klashulp verleen. Die voorgeskrewe departementele onderrig- en opvoedingsprogram vir voorskoolse leerders word gevolg.

Pre-school Section

The Pre-school section has five (5) class groups (± 12 learners per class). Pre-Grade R (4-5 years), Grade R1 (5-6 years), Grade R2 (6-7 years), a group for English speaking learners and a Practical Pre-School class.

A qualified educator is responsible for each class group. Adult class aides assist her. The prescribed departmental teaching and educational program for pre-school learners is followed.