Mediese dienste

Rol van die Verpleegkundige

  1. Behartiging van mediese klinieke wat by die skool aangebied word:
    • Neurologie en Pediatrie deur Dr. P Springer van Tygerberg Hospitaal.
    • Oor-, neus- en keel deur Dr C. de Lange.
    • Genetiese dienste deur Prof G. de Jongh.
  2. Aanbieding van Tandheelkundige diens aan leerders, wat geen mediese fonds het nie, te neem na Weskaap Tandheelkunde fakulteit op ‘n gereelde basis.
  3. Behartiging van mediese behoeftes van koshuisgangers.
  4. Gesondheidsvoorligting aan ouers, leerders en onderwysers i.v.m. sake wat die leerder raak.