Afrikaans | English

Agtergrond | Skoollied

Ons is bly

Ons is bly

daar’s ‘n skool in Brackenfell wat ons op die pad van grootword lei.

Ons kan leer, ons kan leef, ons kan groei en ons kan glo

met ons voet op aard’ en ons oog na bo.

Ja, nog kosbaarder as al die pêrels is

wat die Paarl-skool vir leerders doen.

Ons wat glo en weet van Eén wat liefde is

wil mekaar in liefde dra.

Ons wat glo en weet van Een wat liefde is

wil mekaar in liefde dra.