Ons Missie
‘n Bronnesentrum in die Noordelike voorstede van Kaapstad waar die neuraalgestremde kind begelei, ondersteun en gehelp word om, en ten spyte van tekortkominge en leerhindernisse, hulle volle potensiaal te bereik.
Paarl Skool onderskryf ‘n Christelike etos met Afrikaans en Engels as onderrigtale.
“I do not have a dis-ability, I have a different-ability” Robert M. Hensel
P.S. ONS GEE OM
‘n Spognuwe koerantstyl uitgawe met volledige inligting oor gebeure by Paarl Skool en Paarl Skool Ontwikkelingstigting gedurende 2012.
Spesiale dank aan Creative Pulse vir die kreatiwiteit en oorspronklikheid, Good Old Printing en Merpak vir eersteklas diens om hierdie uitgawe moontlik te maak.
Klik hier om die nuusbrief te lees
Wat is nuus?
Gala aand met Kuns en Musiek
Gala aand met Kuns en Musiek aangebied deur leerders van Paarl Skool onder leiding van Me Ronel van Dijk met gaskunstenaars Lance Kotze en Neil Roux gehou op 5 Desember 2012













